Skip to product information
1 of 2

Boabab store

Toon tot Kroon stortseep

Toon tot Kroon stortseep

Regular price $18.00 CAD
Regular price $18.00 CAD Sale price $18.00 CAD
Sale Sold out

My oupa het altyd na die kinders gebad het gevra: “Het jy onthou om tussen jou polle te was?” Hierdie is steeds baie goeie raad.
Buffelsfontein Troon tot Kroon Stortseep is gemaak om al die donker holtes tussen jou middelpaadjie en jou sole silwerskoon te was, sonder om jou baard of enigiets anders uit te droog. Astertjies sal van die oseaan-vars geur hou en manne van al die aandag.
So bederf jouself, jou rowwe bliksem…
en onthou om tussen jou polle te was.

View full details

We are a button away

Have a question or special request? Baobab will answer within an hour - reach out!